Ek het die Sweet & Nutty-pampoenpuree vir hierdie resep gebruik. Dit gee ’n lieflike oranje kleur en soet smaak aan die vetkoeke.
- 375 ml bruismeel
- 5 ml bakpoeier