Bevrore geroomde spinasie maak ’n blitsige pastasous. Hierdie einde-van-die-maand-ete is ’n ware randrekker, maar smaak vorentoe.
- 300 g pasta van jou keuse
- 1 pakkie (400 g) geroomde spinasie, ontdooi