Eiervrug in ’n pastasous met ’n tamatiebasis is altyd ’n goeie kombinasie. Die tekstuur van die groente is soos murg wanneer dit gaar is, en die geure van eiervrug, tamatie en kappertjiesaad komplementeer mekaar perfek. Voeg romerige feta daarby en jy het alles wat nodig is vir ’n smullekker ete.
- 500 g (1 pak) pasta van jou keuse
- 30 ml botter