AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Peer-en-sjokoladebroodpoeding

akkreditasie
Jy kan natuurlik hierdie broodpoeding met snye gebotterde witbrood pleks van croissants maak. Dit is beslis meer ekonomies, maar croissants gee ’n fantastiese tekstuur en geur aan die poeding.
  • 3 pere, geskil, ontkern en in wiggies gesny
  • Water
  • 5 ml vanieljegeursel
  • 5 ml heuning
  • ’n Reep lemoenskil
  • 250 ml melk
  • 125 ml room
  • 2 ekstragroot eiers
  • 2 eiergele
  • 125 ml roomlikeur, soos Amarula
  • 4 groot croissants, oopgesny
  • 100 g donker- of melksjokolade, gekap
  • Versiersuiker, om oor te sif

Sit die pere in ’n kastrol met ’n bietjie water en voeg die vanieljegeursel, heuning en lemoen- skil by. Verhit tot kookpunt en prut tot die pere sag is. Skep die peerwiggies uit en laat dit dreineer. Kook die water waarin die pere gekook is af tot dit ’n dikkerige stroop is en voeg die melk en room daarby.

Verwyder van die hitte en klits die eiers, eiergele en roomlikeur liggies by. Vul die croissants met die peerwiggies en sjokolade. Giet die eiervla oor en laat staan vir 30 minute sodat die croissants die vla kan absorbeer.

Voorverhit die oond tot 170 °C en bak die poeding vir ongeveer 30 minute of tot die poeding goudbruin en opgepof en die eiervla gestol is. Laat staan vir 10 minute. Sif versiersuiker oor om af te rond en sit voor met roomys of vla.

Lewer 6-8 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
-0.6%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.95
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
979.76
+0.6%
Palladium
1,592.32
-2.4%
Goud
1,872.58
+0.1%
Silwer
22.45
+0.4%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,548
-0.7%
Alle aandele
79,654
-0.7%
Hulpbronne 10
74,230
-1.3%
Industriële 25
102,985
-0.5%
Finansiële 15
16,447
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Standvastige, lewenslustige man
Ek is n rustige persoon wat nie van drama hou nie. Ek is lojaal, Sal jou laat lag en kan baie romantics wees. Ek is nie die grapjas of ou wat die meeste by n partytjie praat...
Kom ons gaan visvang en hang uit, geniet die lewe saam
Ek is vriendelike vrou en het 12jarige dogter. Was nog nooit getroud nie, graag wil ek geluk hê, en wil die lewe aanpak met iemand ek elke dag kan spandeer. Geld is niks in die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot