AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Peppermint Crisp-fudge

akkreditasie
Dié dromerige fudge kry sy weelderige tekstuur van al die roer. Sit die spreekwoordelike skouer aan die wiel!
  • 400 g (475 ml) strooisuiker
  • 50 ml kookwater
  • 100 g botter, in blokkies gesny
  • 30 ml gouestroop
  • 1 blik (385 g) kondensmelk
  • 100 g Peppermint Crisp-sjokolade, fyn gekap

Roer die suiker en water in ’n klein kastrol oor matige hitte tot al die suiker opgelos is. Roer die botter en gouestroop by tot heeltemal gesmelt. Roer die kondensmelk by en bring tot kookpunt. Kook nou tot die stywebalstadium. Dis belangrik om aanhoudend te roer – die tameletjie brand maklik!

Toets só vir stywebalstadium: Laat drup ’n bietjie van die fudgemengsel in ’n glasbeker met yswater. As die fudge sy vorm hou en ’n stywe balletjie vorm wanneer jy dit met jou vingers saamdruk, is dit gereed. Die kleur is ook ’n aanduiding: Fudge moet ’n pragtige karamelkleur wees – nie te donker nie!

Haal die kastrol van die hitte af en roer die sjokolade flink by met ’n houtlepel tot alles gesmelt is; hou dan aan met roer vir 2 minute. Giet die mengsel in ’n gesmeerde pan – die grootte van die pan gaan die dikte van die fudgeblokkies bepaal; ’n pan van 18×20 cm gee jou blokkies van 1,5 cm dik.

Sny die fudge met ’n warm mes sodra dit styf genoeg is om sy vorm te behou. Sit dit voor met ’n sjokoladementblaartjie wat met donkersjokolade geverf is op elke blokkie – heerlik ná ete saam met koffie. Lewer 1 pan fudge van 18 x 20 cm.

Met ’n knippie oëverblindery en ’n skeutjie kulkuns word aartappels rose; en klits eierwit en suiker tot blink, wolkerige malvalekkers . . . dis toorkuns om kos te maak! Só sê Johané Neilson, die tydskrif tuis se kosredakteur.

Die uitdrukking ‘‘ta-da!’’ beteken vir haar om jou kos met oorgawe te berei en dan met smaak aan jou gaste en geliefdes voor te sit — trots op wat jy gemaak het. Die boek is ’n versameling van haar gunstelingresepte uit die tuis-toetskombuis en deurspek met Johané se grootwordkos.

Met Ta-da! wil sy vir lesers wys dat spogkos nie noodwendig ingewikkeld is om te maak nie. En dat dit nie saak maak as jy kul met gekoopte deeg of kortpad kies met ’n potjie ingelegde vrugte nie — die belangrikste ding is dat jy die voorbereiding geniet en natuurlik heerlik sal smul aan die resultate.

Ta-da! word deur Sunbird-uitgewers uitgegee en kos R297.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot