Dit is nie ’n poeding wat te lank moet staan nie. Maak dit sowat ’n uur voor jy dit wil voorsit. Gebruik sappige perskes: lospit is die beste, want daar moet sap wees wat op die koekiekrummels drup.
- 1 blik (385 g) kondensmelk
- 100 ml suurlemoensap
Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...