AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Plaaskombuis 4 - Chelsea-rolletjies met heuning

akkreditasie
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf
Dié Chelsea-rolletjies is heerllik saam met 'n koppie koffie.

Deeg

4 x 250 ml (4 k)  koekmeel

1 pakkie (10 g) kitsgis

5 ml sout

100 ml suiker

90 g botter

Ongeveer 200 ml louwarm melk

2 ekstragroot eiers

Vulsel

60 g botter, gesmelt

250 ml rosyne, amandels of pekaneute

5 ml kaneel

45 ml heuning 

Versiering

250 ml versiersuiker, gesif

Bietjie kookwater

Sif meel in 'n bak. Voeg die gis, sout en suiker by en roer deur. Smelt die botter in die louwarm melk en klits die eiers daarby.  Voeg dit by die droë bestanddele en meng om ‘n sagte, effe klewerige deeg te vorm.  Knie die deeg tot glad en elasties.  (Aanvanklik is die deeg baie klewerig – hou net aan met knie tot die deeg nie meer aan jou hande vassit nie.)

Plaas die deeg op 'n bakplaat wat liggies met meel besprinkel is. Bedek losweg met kleefplastiek (smeer die kant van die plastiek wat op die deeg rus liggies met botter of spuit met kleefwerende kopssproei. Laat rys vir ongeveer 20 minute op 'n louwarm plek.

Knie die deeg af en rol die deeg uit in n reghoek  van ongeveer 20 x 30 cm.  Smeer 'n bietjie gesmelte botter oor.  Spinkel die rosyne, amandels of neute en kaneel eweredig oor. Rol die deeg en vulsel op soos n konfytrol.

Sny die deegrol in 12 dele en plaas in n gesmeerde pan. Bedek weer losweg en laat rys tot verdubbel in volume.

Voorverhit intussen die oond tot 180 C. Bak die uitgeryste rolletjies vir 30-35 minute tot deurgaar. Haal uit oond en laat afkoel op 'n draadlrak.

Versiering: Meng die gesifde versiersuiker met klein bietjie kookwater tot 'n dik, gladde mengsel. Smeer die versiersel eweredig oor die rolletjies en laat staan vir ‘n rukkie, tot ferm. Sit voor met koffie. Lewer 12 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.45
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.33
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,770.37
-1.6%
Silwer
22.25
-3.9%
Palladium
1,878.77
-1.1%
Platinum
1,004.47
-1.5%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot