Post Toasties was ’n bekende en gewilde soort ontbytgraan in Suid-Afrika voordat Kellogg’s die maatskappy in 1982 oorgekoop het. Maar die naam het vasgesteek, en dis hoe ons vandag nog in die volksmond na graanvlokkies verwys.
Kors
¦ 4 x 250 ml (4 k) ontbytgraanvlokkies