AFGRI
BEAN
09 Jun
-
9488
0,00
CORN
09 Jun
-
4488
0,00
SOYA
09 Jun
-
7592
0,00
SUNS
09 Jun
-
8364
0,00
WEAT
09 Jun
-
6614
0,00
WMAZ
09 Jun
-
3557
0,00
YMAZ
09 Jun
-
3637
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Pynappel-en-piesangkoek

akkreditasie
Hoe weet jy jy koop lekker ryp en soet pynappels? Ruik daaraan! Soos ’n ryp spanspek sal jy kan ruik of ’n pynappel ryp is.

Beslag

230 g sagte botter

500 ml ligbruinsuiker

15 ml vanieljegeursel

4 ekstragroot eiers

750 ml koekmeel

250 ml klapper

7 ml bakpoeier

5 ml koeksoda

5 ml kaneel

3 ml sout

80 ml natuurlike jogurt

5 groot piesangs, fyn gedruk

1 middelslagpynappel, skoongemaak en in kwarte gesny

Versiersel

150 g botter

500 ml versiersuiker

1 houer (200 g) volvet-roomkaas

30 ml vars suurlemoensap

10 ml vanieljegeursel

Fyn kaneel, om oor te sprinkel

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer twee koekpanne van 22 cm elk. Voer uit met bakpapier en smeer weer. In ’n groot mengbak, verroom die botter, suiker en vanieljegeursel goed tot romerig. Klits die eiers een vir een by. Voeg die koekmeel, klapper, bakpoeier, koeksoda, kaneel, sout, jogurt en piesangmoes by.

Sny die stronkgedeelte van die pynappelwiggies af en verwerk die pynappel in ’n voedselverwerker tot redelik fyn. (Jy het sowat 310 ml pynappelmoes nodig.) Voeg die fyn pynappel by die koekbestanddele in die mengbak. Meng goed en verdeel die beslag tussen die twee voorbereide panne.

Bak vir 45-55 minute tot uitgerys en deurgaar. Maak intussen die versiersel: Verroom die botter en versiersuiker goed saam. Voeg die roomkaas, suurlemoensap en vanieljegeursel by en klits tot glad en romerig. Verkoel tot benodig. Haal die gaar koeke uit die oond en laat dit vir 10 minute in die pan afkoel voordat jy dit uitkeer op ’n draadrak om verder af te koel.

Versier die koek met die roomkaasversiersel en sif ’n bietjie fyn kaneel oor. Lewer 16-20 porsies.  

Het jy geweet?
Pynappels bevat ’n kragtige ensiem genaamd bromelien. Die meeste daarvan kom in die kern van die vrug voor. Dit dra by tot die talle gesondheidsvoordele van vars pynappels. Bromelien help nie net om inflammasie te beheer nie, maar help ook om proteïene af te breek in ander kos wat ons eet. Dit dra dus by tot gesonde vertering en beveg opgeblasenheid en maagkrampe. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.71
+0.7%
Rand - Pond
23.52
+0.1%
Rand - Euro
20.15
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.61
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
1,008.54
0.0%
Palladium
1,323.40
0.0%
Goud
1,961.00
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Brent-ruolie
74.79
-1.6%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin n nuwe kans
Ek is reguit eerlik op die man af. Loop nie draaie nie. Ek Hou van diere en suite lewe. Hou van naturuur. Besigtig natuur. Ek het Soos baie Ander ook seer gekry, wil n laaste...
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot