As jy vars pynappel wil versap, soos ek hier maak, onthou dat jy die sap eers kookpunt moet laat bereik om die natuurlike ensiem (bromelien) wat in vars pynappel voorkom, te neutraliseer, sodat die smeer goed sal stol en stabiel sal bly in die yskas.
150 ml vars pynappelsap
60 ml vars suurlemoensap