AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Ricotta-plaatkoekies

Ricotta gee aan hierdie plaatkoekies ’n ligte tekstuur en ’n baie lekker geur.

Ek het dit voorgesit met vars bessies en ’n paar lepels mascarpone wat ek liggies versoet en toe met kaneel besprinkel het.

¦ 250 ml koekmeel

¦ 5 ml bakpoeier

¦ 20 ml strooisuiker

¦ 1 ml sout

¦ 180 ml melk

¦ 2 ekstragroot eiers

¦ 2 ml vanieljegeursel

¦ 250 ml ricotta

¦ Botter en olie, vir braai

Meng die droë bestanddele in ’n mengbak. Klits die melk, eiers, vanieljegeursel en ricotta saam en voeg by die droë bestanddele. Roer liggies tot net-net gemeng.

Verhit ’n bietjie botter en olie oor matige hitte in ’n pan. Skep eetlepels vol van die beslag in die pan tot goudbruin aan albei kante en deurgaar.

Sit die plaatkoekies voor met mascarpone of roomkaas wat liggies versoet is met ’n bietjie versiersuiker, vars bessies en stroop of heuning. Lewer 24 plaatkoekies.

Ricotta

Ricotta beteken letterlik “weer gekook”. Dié vars, sneeuwit, krummelrige kaas het ’n effe soet smaak en word gemaak deur volroommelk met ’n bietjie suur en ’n knippie sout te kook tot die wrongel van die wei skei.

Ricotta het van nature min vet en bevat ook baie min sout. Dit is dus nie net ’n gesonde opsie nie, maar is baie veelsydig omdat jy dit in sout of soet geregte kan gebruik en met bykans enigiets kan geur.

As jy onseker is, gebruik dit eers soos ongegeurde, gekrummelde maaskaas. Kombineer dit met intense geure, soos dié van olywe, salami of vars kruie. Dis heerlik met ryp, rooi tamaties en basiliepesto en werk wonderlik in gebakte pastadisse.

Of maak ’n sout kaaskoek daarvan deur dit met gelyke dele bloukaas en feta te meng, geklitste eier by te voeg en dit te bak tot ferm. Of versoet dit en maak heerlike nageregte daarmee deur dit met vrugte, heuning of sjokolade te kombineer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Opsoek na nuwe avonture
Ek is spontaan en iemand wat nie bang is om die lewe ten volle te geniet nie. Is 'n verantwoordelike mens en stel ander se belange altyd op die hart. Is baie lief vir kos...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot