AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Romerige vispastei

akkreditasie
Ek gebruik graag gerookte skelvis vir hierdie pastei, maar het net stokvis in my vrieskas gehad en dit het net so goed gewerk. Vis, ertjies en aartappels is ’n klassieke kombinasie en dis moeilik om te glo jy kan só ’n koesterende pastei optower met ’n pak stokvis en ’n koppie bevrore ertjies uit jou vrieskas.

600 g stokvis (ontdooi, indien bevrore), vel en grate verwyder

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

500 ml melk

1 ui, fyngekap

1/2 pakkie (125 g) spekvleis, fyngesnipper

45 ml botter

60 ml koekmeel

Ongeveer 375 ml warm melk

125 ml gerasperde cheddarkaas

250 ml bevrore ertjies

Bolaag

4 groot aartappels, in klein blokkies gesny

Botter, melk, sout en peper

’n Knippie mosterdpoeier

1 ekstragroot eier, geklits

Geur die stokvis met sout en peper en sit dit in ’n pan. Giet die melk oor, verhit tot kookpunt en prut tot die vis net gaar is. Dreineer en laat die vis eenkant afkoel. Behou die melk waarin die vis gaargemaak is.

In dieselfde pan waarin die vis gaargemaak is, braai die ui en spek in die botter tot die ui sag en die spek gaar is. Sprinkel die koekmeel oor en verhit tot die mengsel borrel.

Voeg die melk waarin die vis gaargemaak is, by, asook 250 ml van die warm melk. Verhit tot kookpunt, terwyl aanhoudend geroer word, tot ’n mediumdik witsous vorm. (Voeg ekstra melk by as die witsous te dik is.)

Roer die kaas deur tot die sous glad is. Geur na smaak met sout en peper. Voeg die vis en ertjies by die witsous en laat liggies deurkook. Skep die vulsel in ’n oondbak en sit die bak op ’n bakplaat.

Voorverhit die oond tot 190 °C. Kook die aartapppelblokkies sag, dreineer en druk fyn saam met genoeg botter, melk, sout, peper en mosterdpoeier na smaak. Roer die geklitste eier by en skep die kapokaartappel op die visvulsel.

Bak vir ongeveer 35 minute tot die aartappelbolaag goudbruin is en die romerige vulsel teen die kante uitborrel. Laat effens afkoel en sit voor met slaai of gestoomde groen groente.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
-0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
You, Me and Memories
Ek is n rustige mens, nie tyd meer vir dramas nie. Lewe het my n paar houe gegee, maar is nogsteeds hier. Ou cliche hou van kamp en visvang. Is genaklik in die kombuis. Indoor...
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot