AFGRI
BEAN
06 Des
-
7642,2
39,20
CORN
06 Des
-
3710
3,00
SOYA
06 Des
-
7565
65,00
SUNS
06 Des
-
11200
0,00
WEAT
06 Des
-
6265
-80,00
WMAZ
06 Des
-
3500
-3,00
YMAZ
06 Des
-
3570
11,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Roosterkoekboerierolle met somersalsa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hierdie anderste boereworsrolle proe sommer soos somervakansie. Ek het roosterkoekdeeg in langwerpige rolletjies gevorm en met knoffel-mayonnaise gesmeer voor die gebraaide boerewors en somerse salsa-slaai ingeskep is. ’n Heerlike braaiplan waarmee jy baie mense kan kosgee sonder dat dit jou ’n fortuin gaan kos.

Roosterkoekdeeg

1 kg witbroodmeel

1 pakkie (10 g) kitsgis

7 ml sout

15 ml suiker

Sowat 600 ml warm water

100 ml olyfolie Somersalsa

Halwe middelslag-pynappel, skoongemaak en in klein blokkies gesny

1 elk groen en rooi soetrissie, in klein blokkies gesny

80 ml vars koljanderblare

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Skeut vars suurlemoensap

1 kg boerewors

100 ml sjerrie

60 ml olyfolie

80 ml mayonnaise

80 ml suurroom

2 knoffelhuisies, baie goed

Fyngedruk

Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Roosterkoeke: Meng die meel, gis, sout en suiker in ’n groot bak. Meng die water en olie saam. Voeg die watermengsel geleidelik by die droë bestanddele terwyl jy meng, net genoeg om ’n sagte deeg te vorm. Knie die deeg baie goed, vir ten minste 10-15 minute tot dit glad en elasties is.

Bedek die bak met ’n teedoek en laat staan op ’n warm plek om te rys tot die deeg in volume verdubbel het. Knie die deeg af en verdeel in 10-12 ewe groot porsies. Rol elke stuk deeg tussen jou hande in ’n langwerpige vorm (soos ’n lang broodrolletjie). Pak die gevormde stukke deeg op ’n gesmeerde bakplaat, bedek losweg en laat weer rys terwyl jy vuur maak.

Braai die roosterkoeke stadig oor matige kole en draai gereeld, tot dit goudbruin en deurgebak is. Hou eenkant warm. Somersalsa: Meng al die bestanddele goed saam, bedek en verkoel tot benodig. Draai die boerewors in ewe lang porsies en knip dit deur op die draaiplek in die derm.

Pak die stukke boerewors op ’n toeklaprooster. Verhit die sjerrie en olyfolie saam tot kookpunt en kook vinnig vir 3 minute. Braai die wors oor matige kole en bestryk deurlopend met die sjerriemengsel terwyl jy braai, tot die wors na smaak gaar is. Meng die mayonnaise, suurroom, knoffel, sout en peper saam en smeer die roosterkoekrolletjies mildelik daarmee.

Vul met die gebraaide wors en rond af met ’n skep van die salsa. Sit dadelik voor.

Lewer 10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.96
+0.7%
Rand - Pond
21.17
+0.4%
Rand - Euro
18.01
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,779.88
-0.3%
Silwer
22.35
-0.9%
Palladium
1,791.00
-1.4%
Platinum
940.00
+0.4%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,695
+0.6%
Alle aandele
71,199
+0.6%
Hulpbronne 10
67,381
+1.3%
Industriële 25
93,783
-0.0%
Finansiële 15
14,081
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil weer trots wees om te sê daai is my vrou
Ek het nie 'n complicated lewe op die oomblik nie. Gaan werk toe, gaan huis toe en hou my self besig met golf, gym en so af en toe 'n kuier by vriende en family. Elke...
Life is a Gift
Eerlik, reguit gesond fiks en sportief. Hou van natuur, buite lug aktiwiteite en kan heerlik kosmaak. Is kunstig en kreatief. Ek is rustig en liefdevol en baie romanties....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot