AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Rosyntjieblatjang

Bedien die blatjang met kerrie of bredie wat met masala, rissie of speserye, soos koljander of komyn, gegeur is.

¦ 30 ml olyfolie

¦ 3 uie, gekap

¦ 2 rooi brandrissies, ontpit en fyn gekap

¦ 2 groen appels, geskil, ontkern en gerasper

¦ 250 ml pitlose rosyne of sultanas (of ’n mengsel van die twee)

¦ 500 ml bruinasyn

¦ 250 ml soetwyn, soos Hanepoot of Jerepigo

¦ 250 ml sagte bruinsuiker

¦ 60 ml heuning

¦ Sout na smaak

Verhit die olie en braai die uie, rissies, appels en rosyne saam tot die uie sag is. Voeg die asyn, soetwyn, suiker en heuning by en verhit tot kookpunt.

Prut stadig, terwyl jy nou en dan roer, tot dik en geurig. Geur met sout na smaak en bottel dit warm in gesteriliseerde flesse. Lewer 1,2 liter blatjang.

Kombuiswenk

Vir ’n lekker, soeterige brandsmaak, voeg 125 ml gesnipperde pikantrissies (PeppadewsTM) saam met die rosyne by die blatjang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.64
+0.4%
Rand - Euro
17.91
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,750.09
-0.5%
Silwer
21.34
-0.5%
Palladium
1,848.63
-0.4%
Platinum
996.14
+1.2%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,711
-0.1%
Alle aandele
73,097
-0.1%
Hulpbronne 10
70,528
-1.3%
Industriële 25
87,956
+0.7%
Finansiële 15
16,342
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot