AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Sagopoeding met karamelpere en meringue

akkreditasie
Foto: Myburgh du Plessis
Foto: Myburgh du Plessis
Ek voel oor sagopoeding omtrent soos oor pannekoek. ’n Mens kan nie die winter daarsonder deursien nie.

Hierdie weergawe is ekstralekker danksy die lagie karamelpere in die middel. Dit lyk baie mooi as jy individuele poedings in hittebestande glase maak.

250 ml sago
1 liter melk
1 kaneelstok
3 kardemompeule
Halwe vanieljepeul
160 ml suiker
60 ml botter
3 eiergele
60 ml fyn appelkooskonfyt

Karamelpere
3-4 groot pere, in dun skywe of blokkies gesny
60 g botter
160 ml ligbruinsuiker
Skeut brandewyn
Skeut lemoensap

Meringue
6 eierwitte
100 ml suiker

Voorverhit die oond tot 160 °C. Verhit die sago, melk, kaneelstok, kardemompeule en vanieljepeul (uitgeskraapte saadjies en peul) tot kookpunt. Prut tot die sago heeltemal deurskynend is.

Voeg die suiker en botter by en roer goed. Haal die kastrol van die stoof af en skep die kaneelstok, kardemompeule en vanieljepeul uit. Klop die eiergele by en giet in ’n oondvaste glasbak en hou eenkant.

Braai die pere in die botter tot goudbruin. Sprinkel die suiker, brandewyn en lemoensap oor en verhit, terwyl geroer word, tot die sous begin borrel. Prut tot ’n karamelsous vorm.

Skep die karamelpere oor die sago. Klits die eierwitte tot stywe punte en voeg die suiker lepel vir lepel by. Skep die meringue op en bak vir 30 minute tot goudbruin. Laat staan vir minstens 15 minute en sit warm of koud voor met vla. Lewer 8 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot