AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9000
0,00
CORN
28 Nov
-
4511
0,00
SOYA
28 Nov
-
10180
0,00
SUNS
28 Nov
-
11272
0,00
WEAT
28 Nov
-
6694
0,00
WMAZ
28 Nov
-
5352
0,00
YMAZ
28 Nov
-
5093
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Sjokolade-crème brûlée

akkreditasie
Wie het die selfdissipline om nee dankie te sê vir crème brûlée? Hierdie sjokoladeweergawe is sag, romerig en onweerstaanbaar lekker.

180 ml volroommelk

250 ml room

20 ml donker kakao

100 g melksjokolade, fyngekap

2 ekstragroot eiers

3 ekstragroot eiergele

Ongeveer 60 ml strooisuiker

Voorverhit die oond tot 150 °C. Verhit die melk en room stadig saam tot net onder kookpunt. Verwyder van die hitte en voeg die kakao en sjokolade by. Roer of klits liggies met ’n draadklitser tot glad.

Klits die eiers, eiergele en strooisuiker goed saam en voeg dit by die warm melkmengsel. Sit die kastrol terug op lae hitte en verhit, terwyl jy dit aanhoudend roer, tot die vla verdik.

Giet die mengsel deur ’n sif in 4 vuurvaste bakkies en sit die bakkies in ’n groter bak met warm water.

Bak die sjokolade-eiervla vir ongeveer 45 minute tot net ferm. Haal uit die oond en laat die bakkies met vla vir 15 minute in die warm water staan. Haal uit die warm water en laat afkoel tot kamertemperatuur voor jy die vla verkoel tot yskoud.

Net voor jy dit voorsit, sprinkel ’n egalige lagie strooisuiker oor elke bakkie en karamelliseer die suiker met ’n gasvlam of onder ’n rooiwarm roosterelement. Laat hard word en sit voor.

Lewer 4 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.08
+0.5%
Rand - Pond
20.50
+0.1%
Rand - Euro
17.72
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.44
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,750.71
+0.5%
Silwer
21.30
+1.7%
Palladium
1,876.16
+1.5%
Platinum
1,002.00
+0.9%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,994
0.0%
Alle aandele
73,368
0.0%
Hulpbronne 10
70,795
0.0%
Industriële 25
88,376
0.0%
Finansiële 15
16,389
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot