AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Sjokolade-koffie-karamelkolwyntjies

akkreditasie
Bederf jou geliefdes met ’n dekadente sjokoladehappie uit ons toetskombuis.

Kolwyntjies

100 g donkersjokolade, gekap

250 ml sterk, swart koffie

125 g sagte botter

310 ml donkerbruinsuiker

3 ekstragroot eiers

375 ml bruismeel

125 ml koekmeel

60 ml kakao

Vulsel

’n Halwe blik karamelkondensmelk

Versiersel

60 g botter

250 ml versiersuiker

’n Halwe blik karamelkondensmelk

30 ml karamelkitspoedingpoeier

45 ml melk

Kolwyntjies: Voorverhit die oond tot 160 °C en voer twee muffinpanne met papiervormpies uit. Verhit die sjokolade en koffie tot glad. Verwyder van die hitte en laat afkoel. Hou eenkant. Verroom die botter en bruinsuiker, voeg die eiers by en klits goed. Voeg die bruismeel, koekmeel en kakao by en roer net tot die droë bestanddele met die bottermengsel begin meng.

Voeg die afgekoelde sjokolademengsel by en roer goed tot ’n dik beslag vorm. Skep die beslag in papiervormpies (maak elke vormpie driekwart vol) en bak vir 20 minute. Laat op ’n draadrak afkoel tot kamertemperatuur.

Vulsel: Gebruik ’n klein, skerp koekiedrukker (of die agterkant van ’n versierselspuitpunt) en druk ’n stukkie koek uit die bokant van elke kolwyntjie uit. Verwyder dit versigtig en hou eenkant.

Klop die halwe blik karamelkondensmelk tot glad en skep dit in ’n spuitsak. Knip die puntjie van die spuitsak af en vul die holte in elke kolwyntjie met karamel. Breek ’n stukkie van die koek wat jy uitgesny het af, en sit dit op die karamel op elke kolwyntjie om ’n dekseltjie te vorm. (As daar karamelkondensmelk oorbly, voeg dit by die ander helfte van die blik en gebruik as versiersel.)

Versiersel: Verroom die botter en versiersuiker saam tot romerig. Voeg die karamelkondensmelk by en klits tot glad. Voeg die kitspoedingpoeier en die melk by en klits tot die versiersel lig en donsig is. Smeer of spuit op die kolwyntjies.

Lewer ongeveer 16-18 kolwyntjies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
You, Me and Memories
Ek is n rustige mens, nie tyd meer vir dramas nie. Lewe het my n paar houe gegee, maar is nogsteeds hier. Ou cliche hou van kamp en visvang. Is genaklik in die kombuis. Indoor...
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot