Hoewel avokado’s heerlik in hierdie slaai is, is dit hierdie tyd van die jaar taamlik duur. Jy kan dit vervang met jong, gestoomde groenbone of met vars, gestoomde aspersies as jy wil.
- 300 g gemengde slaaiblare
- Halwe middelslag-forel, gerook, grate verwyder en in growwe stukke gevlok