AFGRI
BEAN
06 Des
-
7642,2
39,20
CORN
06 Des
-
3710
3,00
SOYA
06 Des
-
7565
65,00
SUNS
06 Des
-
11200
0,00
WEAT
06 Des
-
6265
-80,00
WMAZ
06 Des
-
3500
-3,00
YMAZ
06 Des
-
3570
11,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Somersoet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
.
.
Die splinternuwe someruitgawe van Landbou Boerekos, Somersoet, is van 5 November af te koop!

Ja, dis reg! Die splinternuwe someruitgawe van Landbou Boerekos is van 5 November af te koop!

Ons vier in hierdie uitgawe vroue wat inspireer, nie bang is om hard te werk nie, en wat ’n groot bydrae lewer om ons nasie te voed. Van vroueboere, wynmakers, boervroue en TV-persoonlikhede tot skrywers, sjefs en sakevroue — almal formidabele rolmodelle.

Ek kook en bak met rose en laventel en leer jou hoe maklik dit is om blommegeure na jou tafel te bring. Ons sit aan tafel by kos-ikone en proe van hul lekkerste resepte, kuier op plase reg oor Suid-Afrika en vertel die stories van boere met passie, durf en deursettingsvermoë. Ons maak kos met fantastiese plaasprodukte, van skrophoenders tot pimperneute.

Lucille Botha skryf oor kookwater-vrouewynmakers, en ons eindig met die mooiste ode aan ’n geliefde ouma. ’n Beperkte uitgawe van Boerekos somer 2021-’22 word verpak met die tweede uitgawe van ons kindertydskrif, LandbouKIND – propvol vermaak en leersame artikels vir laerskoolkinders en die ideale boek om hulle in die vakansie besig te hou.

Wees op die uitkyk vir Landbou Boerekos (teen R80) en die spesiale Boerekos/LandbouKIND-pakket (teen slegs R100) by jou naaste winkel. As jy sukkel om dit in die hande te kry waar jy woon, stuur ’n e-pos aan events@landbou.com. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.97
+0.7%
Rand - Pond
21.18
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,781.30
-0.2%
Silwer
22.32
-1.0%
Palladium
1,785.32
-1.7%
Platinum
936.50
+0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,436
+0.2%
Alle aandele
70,943
+0.2%
Hulpbronne 10
66,824
+0.5%
Industriële 25
93,595
-0.2%
Finansiële 15
14,070
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil weer trots wees om te sê daai is my vrou
Ek het nie 'n complicated lewe op die oomblik nie. Gaan werk toe, gaan huis toe en hou my self besig met golf, gym en so af en toe 'n kuier by vriende en family. Elke...
Life is a Gift
Eerlik, reguit gesond fiks en sportief. Hou van natuur, buite lug aktiwiteite en kan heerlik kosmaak. Is kunstig en kreatief. Ek is rustig en liefdevol en baie romanties....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot