AFGRI
BEAN
06 Des
-
7501
0,00
CORN
06 Des
-
3737
30,00
SOYA
06 Des
-
7550
50,00
SUNS
06 Des
-
10820
102,00
WEAT
06 Des
-
6331
-14,00
WMAZ
06 Des
-
3529,8
26,80
YMAZ
06 Des
-
3776
37,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Stampkoringslaai met mielies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die splinternuwe someruitgawe van Boerekos is vanaf 5 November op die winkelrakke. Hier gee ons ’n voorsmakie van ’n paar van die lekker, ligter someretes in dié uitgawe.

- 1 pakkie (500 g) stampkoring

- 5 ml sout

- 1 liter water

- 1 groot tamatie, fyngesnipper

- 1 groen soetrissie, fyngesnipper

- 1 ui, baie fyn gekap

- 180 ml pitlose rosyne of sultanas

- 350 ml gaar pitmielies

- 60 ml fyngekapte, vars pietersielie

- 250 ml goeie mayonnaise

- 30 ml bruinasyn

- 30 ml suiker

- 7 ml geroosterde kerriepoeier

Verhit die koring, sout en water in ’n kastrol en kook tot die koring gaar is.

Dreineer goed en laat afkoel tot kamertemperatuur. Verkoel tot benodig.

Meng die tamatie, soetrissie, ui, rosyne of sultanas, mielies en pietersielie en voeg dit by die koring.

Meng die mayonnaise met die asyn, suiker en kerriepoeier en voeg dit by die slaai.

Meng deur, bedek lugdig en verkoel vir 1-2 dae voor jy dit voorsit.

Lewer 10 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.04
+0.2%
Rand - Pond
21.22
+0.2%
Rand - Euro
18.09
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,782.89
-0.1%
Silwer
22.48
-0.3%
Palladium
1,803.01
-0.7%
Platinum
939.29
+0.3%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,612
+0.5%
Alle aandele
71,122
+0.4%
Hulpbronne 10
67,036
+0.8%
Industriële 25
94,060
+0.3%
Finansiële 15
14,013
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie boek
Ek is n 34jaar oue goeie man wat opsoek is vir n vrou wat haar lewe met my wil deel is ek is n kind van God en sal graag iemand wil hê met die selfde waardes ek is n ou wat...
Ek is jou Verlore legkaart
God kom eerste in my lewe, verder is ek maar net ek een uit n duisend, rustig lief vir als wat mooi is positief en aan die gang kom leer my ken en beslyit vir jouself.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot