AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Steak-en-rooiwynstowe

Dié gereg is heerlik saam met kaserige geelmieliepap (polenta), vars, korserige brood of vet aartappelskyfies om die sous op te vee.

¦ 700 g steak van jou keuse

¦ Sout, vars gemaalde swartpeper

¦ 30 ml olyfolie

¦ 45 ml botter

¦ 3 groot uie, grof gekap

¦ 4 knoffelhuisies, fyn gekap

¦ 2 vars lourierblare

¦ 1 takkie roosmaryn

¦ 30 ml tamatiepuree

¦ 250 ml rooiwyn

¦ 250 ml beesvleisaftreksel

¦ Paar druppels heuning

Sny die steak in klein blokkies en geur met sout en swartpeper. Verhit die olie en botter in ’n swaarboompan en braai die steak daarin bruin.

Voeg die uie, knoffel, lourierblare en roosmaryn by en braai tot die uie sag is. Voeg die tamatiepuree, rooiwyn en beesvleisaftreksel by en verhit tot kookpunt. Geur weer met sout, peper en net genoeg heuning om die smake te balanseer.

Prut vir ongeveer 35-45 minute tot die steak sag en die sous dik, ryk en geurig is. Lewer 4 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.60
-0.4%
Rand - Pond
22.68
+0.3%
Rand - Euro
20.03
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
970.69
-1.4%
Palladium
1,397.73
-1.4%
Goud
1,946.92
-1.6%
Silwer
22.26
-1.3%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot