Hy is nie net lief vir kos nie, dit is vir hom soos terapie. Soveel so dat my ma al die handdoek ingegooi het en hom toelaat om die meeste maaltye te berei! Sy gunstelingkos is steak wat met botter gelooi is, en bros aartappels wat verkieslik in ’n dam eendvet gebraai is.
1 steak van jou keuse, teen kamertemperatuur
5 ml dijonmosterd