AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Steaksosaties met Argentynse pietersieliesous

akkreditasie
Foto: Neville Lockhart
Foto: Neville Lockhart
Ek het die sous die eerste keer gemaak toe ek ’n Argentynse asadospit aangepak het. Ek kan kwalik aan ’n lekkerder sousie dink om met steak te bedien.

Ek vind die sous is altyd lekkerder as ’n mens dit die aand voor die tyd maak, want dit gee die geure ’n bietjie tyd om lekker te meng. Vir steak maak ek altyd ’n amper-te-warm vuur.

Jy moet skaars jou hand so 25 cm oor die vuur kan hou. Dan moet die steak op – een minuut per kant, vir vier draaie. Ek gebruik ’n stophorlosie om die tyd presies reg te kry. Dan sit ek die steak in ’n warm vleisbak langs die velling om vir ’n paar minute te rus.

Argentynse pietersieliesous
250 ml water
15 ml seesout
6 knoffelhuisies, fyngedruk
250 ml pietersielie, baie fyn gekap
180 ml vars oreganum, baie fyn gekap
5 ml rissievlokkies
60 ml rooiwynasyn
125 ml goeie olyfolie sosaties
2 kg steak van jou keuse

Marinade
1 groot ui, baie fyn gekap
125 ml olie
4 knoffelhuisies, fyn gekap
125 ml vars suurlemoensap
60 ml sojasous
10 ml aangemaakte mosterd
5 ml vars gemaalde swartpeper

Vir die sous, verhit die water en sout tot kookpunt en laat afkoel. Verpulp die res van die bestanddele saam. Klits die soutwater by en giet in ’n fles. skroef toe en hou in die yskas. Sny die steak in hapgrootte blokkies en pak in ’n niemetaalbak. Braai die uie oor matige hitte in die olie tot sag.

Voeg die knoffel by en braai vir ’n minuut. Verwyder van die hitte en laat staan vir 10 minute. roer nou die suurlemoensap, sojasous, mosterd en swartpeper by. Laat die marinade goed afkoel en giet oor die vleis. Bedek en verkoel vir minstens drie uur (verkieslik oornag).

Ryg die vleis op sosatiestokkies en laat dit kamertemperatuur bereik voor jy dit vinnig oor baie warm kole braai tot liggaar. Laat rus vir vyf minute. sit voor met die sous. Lewer vier tot ses porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot