AFGRI
BEAN
08 Jun
-
9490,6
-72,40
CORN
08 Jun
-
4490
-103,00
SOYA
08 Jun
-
7683,40
-44,60
SUNS
08 Jun
-
8480
68,00
WEAT
08 Jun
-
6600
20,00
WMAZ
08 Jun
-
3575
-106,00
YMAZ
08 Jun
-
3670
-121,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Suurlemoen-jogurtkoek

akkreditasie
Dié maklike resep is altyd ’n sukses. Die koek rys hoog, het ’n wonderlike tekstuur en is heerlik net so, selfs net met ’n bietjie versiersuiker oorgesif.

Maar hy leen hom ook uitstekend tot ’n deftige partytjiekoek – in dun lagies gesny met vulsels soos suurlemoensmeer, Italiaanse meringue of geklopte wit ganache tussen-in.

3 ekstragroot eiers
60 ml olie
Fyngerasperde skil en sap van 1 groot suurlemoen
10 ml vanieljegeursel
250 ml strooisuiker
375 ml bruismeel
250 ml dik volroomjogurt

Versiersel
375 ml versiersuiker
Skeut vars suurlemoensap
Fyngerasperde suurlemoenskil of gekarameliseerde suurlemoenskyfies, om mee af te rond

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer ’n losboomkoekpan van 22 cm goed met botter. Klits die eiers, olie, suurlemoenskil, vanieljegeursel en strooisuiker baie goed saam. Vou die meel by die eiermengsel in en voeg die jogurt en suurlemoensap by. Vou dit ook in, tot die mengsel glad is.

Skep in die voorbereide pan en bak vir 1 uur of tot ’n toetspen skoon uit die middel van die koek kom. Laat vir 5-10 minute in die pan afkoel voordat jy die koek op ’n draadrak uitkeer om verder af te koel. Sodra die koek afgekoel is, meng die versiersuiker met bietjie vir bietjie suurlemoensap tot ’n dik, gladde, smeerbare versiersel.

Smeer bo-op die koek en laat dit effens teen die kante afloop. Rond af met ekstra fyngerasperde suurlemoen­skil of skyfies gekarameliseerde suurlemoen. Bêre in ’n lugdigte houer en eet binne 4 dae op. Lewer 14-16 porsies. 

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.93
+1.0%
Rand - Pond
23.63
+0.6%
Rand - Euro
20.35
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.68
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,015.15
-0.6%
Palladium
1,381.29
-0.9%
Goud
1,952.05
+0.6%
Silwer
23.81
+1.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,801
-0.0%
Alle aandele
77,133
+0.0%
Hulpbronne 10
69,390
-1.2%
Industriële 25
103,358
-0.1%
Finansiële 15
15,640
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkellopende man opsoek na sy prinses.
Tall dark and handsome 😆 my profiel foto is onlangs geneem. Nie sleg vir 44 nê? Afrikaans. Hou van goeie musiek, Netflix, kosmaak, braai en lekker kuier. Ek geniet...
Kom ons ry die sonodergang in
Ek is n vriendelike mens en gee te veel om. Hou van dans. Baie onafhanklik. Is meetal easy going en hou van avonture jy hoef nie ryk te wees om my te bederf nie briefies en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot