AFGRI
BEAN
06 Des
-
7642,2
39,20
CORN
06 Des
-
3710
3,00
SOYA
06 Des
-
7565
65,00
SUNS
06 Des
-
11200
0,00
WEAT
06 Des
-
6265
-80,00
WMAZ
06 Des
-
3500
-3,00
YMAZ
06 Des
-
3570
11,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Suurlemoenbotterhoender

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die splinternuwe someruitgawe van Boerekos is vanaf 5 November op die winkelrakke. Hier gee ons ’n voorsmakie van ’n paar van die lekker, ligter someretes in dié uitgawe.

- 8 hoenderporsies Sout en swartpeper na smaak

- 30 ml olie

Bottersous

- 60 g sagte botter

- Sap en fyngerasperde skil van 1 groot suurlemoen

- 30 ml soet rissiesous

- 5 ml gerasperde vars gemmer 3-4 vars suurlemoenwiggies

- Gesnipperde stingeluie, om af te rond

Voorverhit die oond tot 180 °C.

Geur die hoenderporsies met sout en peper en braai in ’n swaarboompan in ’n bietjie olie bruin.

Skep die porsies uit in ’n oondbak en hou eenkant.

Klop die botter, suurlemoensap en -skil, soet rissiesous en gemmer vir die bottersous goed saam.

Smeer ’n laag daarvan oor elke hoenderporsie. Bedek die bak met foelie en bak die hoender vir 45 minute.

Haal die foelie af en rangskik ’n paar suurlemoenwiggies tussen die hoenderporsies.

Skep van die sous wat in die bak gevorm het, oor elke porsie en bak die hoender vir ’n verdere 15-20 minute, tot goudbruin en sag.

Sprinkel die gesnipperde stingeluie oor en sit voor op rys of koeskoes.

Lewer 4-6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.97
+0.7%
Rand - Pond
21.18
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,781.30
-0.2%
Silwer
22.32
-1.0%
Palladium
1,785.32
-1.7%
Platinum
936.50
+0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,437
+0.2%
Alle aandele
70,950
+0.2%
Hulpbronne 10
66,850
+0.5%
Industriële 25
93,567
-0.2%
Finansiële 15
14,077
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil weer trots wees om te sê daai is my vrou
Ek het nie 'n complicated lewe op die oomblik nie. Gaan werk toe, gaan huis toe en hou my self besig met golf, gym en so af en toe 'n kuier by vriende en family. Elke...
Life is a Gift
Eerlik, reguit gesond fiks en sportief. Hou van natuur, buite lug aktiwiteite en kan heerlik kosmaak. Is kunstig en kreatief. Ek is rustig en liefdevol en baie romanties....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot