Die tamatiesmoorsous kan ook gebottel of gevries word vir ander geurige geregte, soos pasta. Vries die ongebakte frikkadelle in die sous. Plaas dit net so bevrore in die oond en bak vir 60 minute teen 180 °C.
- 3 snye brood
- 250 ml kookwater