Dit is belangrik om rooiwynasyn vir die slaaisous te gebruik, want dit pas perfek by die tamaties. Ek voeg ook graag ’n paar druppels sesamolie by die slaaisous, want die neuterige geur daarvan rond die slaai perfek af.
Halwe Italiaanse brood, in stukke gebreek
Olyfolie