AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

The Oaks se Hollandse appeltert

akkreditasie
Die Ehlers-familie van die plaas The Oaks buite Greyton het ’n waardering vir goeie kos.

Op The Oaks word met beeste geboer, maar ook met appels en pere. Marianne Ehlers en haar skoondogter Lize-Marie, kook en bak graag met wat op die plaas verbou word. Dié appeltert, ’n resep van Marianne se suster, Salomé Teuteberg, word gereeld vir vriende en familie gemaak.

Deeg

  • 180 g botter
  • 125 ml suiker
  • 2 ekstragroot eiergele
  • 500 ml koekmeel
  • 10 ml bakpoeier
  • Knippie sout

Vulsel

  • 4-5 appels, geskil, ontkern en in wiggies gesny
  • 15 ml suiker
  • 5 ml kaneel
  • 100 g gevlokte amandels, gerooster

Glaseersel

  • 15 ml gladde appelkooskonfyt
  • 45 ml versiersuiker, gesif

Voorverhit die oond tot 180 ºC en smeer ’n groot tertbord met botter. Deeg: Verroom die botter en suiker saam tot lig en klits die eiergele by. Sif die koekmeel, bakpoeier en sout oor en maak aan tot ’n deeg vorm. Laat rus die deeg vir ’n rukkie in die yskas. Sny twee derdes van die deeg af en druk dit op die boom en teen die kante van die tertbord vas. Verkoel tot benodig. Bedek die orige stukkie deeg met kleefplastiek en verkoel ook.

Vulsel:

Verhit die appelwiggies, suiker en kaneel met ’n klein bietjie water tot kookpunt en prut tot net-net gaar en die water alles weggekook is. Meng die geroosterde amandels met die appelstukke en skep die vulsel in die uitgevoerde tertbak. Rol die orige stukkie deeg op ’n meelbestrooide oppervlak uit en bedek die vulsel daarmee.

Bak vir ongeveer 35 minute of tot die deeg goudbruin en gaar is. Laat die tert effens afkoel. Meng die appelkooskonfyt en versiersuiker goed saam tot glad en smeer ’n dun lagie daarvan oor die tert. Laat staan vir 15 minute en sit voor met geklopte room.

Lewer 12 porsies.

Teken HIER in vir ons kosnuusbrief en ontvang elke twee weke 'n gratis nuusbrief met heerlike resepte en artikels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
+1.5%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrede kommunikeerder, humor.
Mens mens, wat goed kommunikeer, dit beteken ek luister na wat gese word. Baie goeie humorsin. Inteligente praktiese lief vir die lewe mens.
Kom ons klim die eerste trappie...
'n Dame met 'n goeie sin vir humor, hard werkend, vrede liewend want hou van goeie geselskap. Iemand met 'n lus vir die lewe, 'n groot hart en ek ken my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot