AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Tunalasagne

akkreditasie
’n Ware randrekker, maar smullekker. Dit is moeilik om te glo dié lekker lasagne word met twee blikkies tuna gemaak. Moenie die vars tiemie weglaat nie, dit komplementeer die ander geure in die gereg perfek.

30 ml olyfolie

2 uie, fyngekap

2 knoffelhuisies, fyngekap

2 blikkies (170 g elk) tuna, goed gedreineer

1 blik (410 g) gekapte tamaties

Tamatieblik vol water

Sout, swartpeper en suiker

10 ml vars tiemie, gekap

Halwe pak (ongeveer 125 g) lasagnevelle

250 ml suurroom 250 ml vars witbroodkrummels 3 ml tiemieblaartjies Olyfolie, om oor te drup

Voorverhit die oond tot 180 °C. Verhit die olie in ’n pan en braai die uie daarin tot sag. Voeg die knoffel by en braai tot geurig. Voeg die tuna by, braai vir ’n paar sekondes en voeg dan die tamaties en water by. Verhit tot kookpunt.

Geur met sout, peper en suiker na smaak sodat die geure in die sous goed gebalanseer is. Voeg die tiemie by en prut vir ongeveer 10 minute tot die sous geurig en effens afgekook is.

Skep ’n lepel van die tuna-en-tamatiesous in ’n oondbak en pak ’n enkellaag lasagnevelle bo-op. Skep ’n dun laag van die sous op die lasagnevelle en stip met lepeltjies suurroom. Herhaal die lae: eers ’n laag lasagnevelle, gevolg deur ’n dun laag tuna-en-tamatiesous en dan ’n paar lepeltjies suurroom.

Meng die broodkrummels en tiemieblaartjies en sprinkel ’n egalige laag daarvan oor die lasagne. Drup olyfolie oor en bak vir 30 minute tot goudbruin en bros. Sit voor met slaai.

Lewer 6 porsies

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
+0.1%
Rand - Euro
18.48
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot