AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Varkvleis-espetada in rooiwyn-rissiesous

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Varkvleis-espetada in rooiwyn-rissiesous
Varkvleis-espetada in rooiwyn-rissiesous
Ons vier ons 10de verjaardag (en 20ste uitgawe van Boerekos) met ’n versameling beste-van-die-beste winterkos. Hier is ’n voorsmakie.

¦ 1 kg varklies, ontbeen en vel afgesny

¦ Sout en varsgemaalde swartpeper

¦ Olyfolie, vir braai

Rooiwyn-rissiesous

¦ 30 ml olyfolie

¦ 2 uie, in ringe gesny

¦ 4 knoffelhuisies, fyngekap

¦ 3 ml sterk kerriepoeier

¦ 30 ml peri-perisous

¦ 30 ml worcestersous

¦ 125 ml soet rissiesous

¦ 250 ml rooiwyn

¦ Sout, swartpeper en bruinsuiker na smaak

¦ Sap van 1 suurlemoen

Kry ’n groot, diep swaarboompan gereed waarin ’n paar sosatiestokkies gemaklik sal pas. Sny die varkvleis in hapgrootte blokkies, ryg aan sosatiestokkies en geur goed met sout en peper.

Verhit ’n klein bietjie olyfolie in die pan en braai die sosaties aan alle kante tot goed bruin. Haal uit en hou eenkant.

Giet die 30 ml olyfolie in dieselfde pan en braai die uie tot sag. Voeg die knoffel en kerriepoeier by en braai tot geurig. Voeg die peri-perisous, worcestersous, soet rissiesous en rooiwyn by en en laat die sous vinnig opkook. Prut vir 5 minute. Geur die sous na smaak met sout, peper en ’n bietjie bruinsuiker.

Sit die sosaties terug in die sous, bedek en prut stadig oor lae hitte tot die vleis sag en die sous afgekook en geurig is. (As die sous te vinnig afkook, voeg water by gedurende die kookproses.) Verwyder van die hitte, druk die suurlemoensap oor en sit warm voor met vars broodrolletjies en slaai.

Lewer 6 porsies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot