AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Viskoekies met vars kruiesous

akkreditasie
Viskoekies bly ’n staatmaker vir aandete. Ek gebruik gaar, geroosterde snoek, maar jy kan enige witvis gebruik.

Viskoekies
3 aartappels, geskil en in klein blokkies gesny
Ongeveer 700 g gaar of gerookte snoek
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
10 ml gekapte, vars dille
10 ml gekapte, vars pietersielie
2 eiers, liggies geklits
Sap en fyngerasperde skil van ’n halwe suurlemoen
Mieliemeel, om te bestuif
Olie, vir braai

Kruiesous
2 knoffelhuisies, fyn gekap
15 ml kappertjiesaad
45 ml gekapte, vars dille
30 ml gekapte, vars pietersielie
30 ml gekapte, vars kruisement
3 ml Dijon- of Engelse mosterd
90 ml olyfolie
45 ml suurlemoensap of wit druiwe-asyn
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Kook die aartappelblokkies in soutwater tot sag. Dreineer goed. Druk aartappels fyn (die fynaartappels moet styf en droog wees) en meng dit met die snoek. Geur met sout en peper na smaak.

Voeg die dille, pietersielie en eiers by, geur met suurlemoensap en meng deur. Vorm sowat 12 viskoekies met die palm van jou hand, of gebruik ’n koekiedrukker en plaas op ’n skinkbord met ’n lagie mieliemeel. Draai die koekies om en rol die kante ook in mieliemeel.

Verkoel vir 15 minute om dit ferm te maak sodat dit nie breek tydens gaarmaak nie. Meng alles vir die kruiesous saam en hou eenkant. Verhit olie in ’n pan en braai viskoekies, ’n paar op ’n slag, tot bruin aan die onderkante. Draai dit met ’n eierspaan om en braai ook aan die ander kant tot goudbruin.

Sit voor met suurlemoenwiggies en die kruiesous. Lewer 12 viskoekies (6 porsies).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
'n Vrou met vele talente...
Ek is 'n enkel Mamma wat daarvan hou om kreatief te wees. Ek is lief vir die Here! Ek hou van golf (huidiglik begin speel), hekel, puzzles bou, liedjies te skryf, musiek te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot