Sorg dat die waatlemoen (ek gebruik graag die kroon van die waatlemoen hiervoor) kraakvars en yskoud is en drup die slaaisous net voor ete oor.
- Halwe middelslag-waatlemoen, in blokkies gesny
- 2 groot hande vol gemengde slaaiblare