AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Witsjokolade-en-karamel-yskaskoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ek hou daarvan om snye rolkoek as kors vir sommige yskastertvulsels te gebruik. Die kors is dan minder vetterig, raak nie hard in die yskas nie en krummel ook nie as jy die tert sny nie.

Die delikate maaskaasvulsel van hierdie koek pas vir my beter by ’n koekkors as ’n krummelkors. ¦ 1 groot rolkoek, in dun skywe gesny of 8 klein karamelrolkoekies, in skywe gesny

1 blik (360 g) karamelkondensmelk

300 g witsjokolade, fyngekap

200 ml room

3 bakkies (250 g elk) gladde maaskaas

5 ml vanieljegeursel

60 ml suurlemoensap

20 ml gelatien

60 ml koue water

Witsjokoladekrulle, om af te rond (opsioneel)

Bespuit ’n losboomkoekpan van 26 cm met kleefwerende kossproei en voer met kleefplastiek uit. Spuit weer liggies. Voer die boom en kante van die pan uit met dun snye rolkoek en vul enige oop stukkies (veral op die boom van die pan) met stukkies koek.

Klits die karamelkondensmelk tot glad. Smeer die helfte daarvan oor die rolkoek op die boom en teen die kante van die koekpan. Hou die res eenkant. Smelt die witsjokolade en room saam oor lae hitte tot glad. In ’n ander bak, klits die maaskaas, vanieljegeursel en suurlemoensap tot glad.

Sprinkel die gelatien oor die koue water in ’n klein bakkie en laat staan vir 5 minute. Smelt in die mikrogolf tot helder en deurskynend (moenie kook nie). Voeg die gelatienmengsel by die maaskaasmengsel en roer die witsjokolademengsel daarby. Meng goed.

Skep die helfte van die mengsel in die voorbereide tertkors. Voeg die orige karamelkondensmelk by die res van die maaskaasmengsel en klits deur.

Skep lepels vol van die karamel-maaskaasmengsel op die wit vulsel en gebruik ’n lepel om die twee kleure liggies deur te roer sodat ’n marmer-effek verkry word. Verkoel oornag. Rond af met witsjokoladekrulle (indien verkies).

Lewer 14-16 porsies.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.32
-1.4%
Rand - Euro
18.26
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.75
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,791.53
+0.1%
Silwer
23.16
+0.4%
Palladium
1,930.50
0.0%
Platinum
1,005.50
-0.4%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Vreeslik serkasties , benader met eie risiko
Eks n baie spontane persoon , geniet dit om te lag en asook mense te maak lag , geniet n rustige braai saam familie , familie is baie belangrik vir my , ek geniet dit om te vis...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot