AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Witsjokolade-en-soutkaramel-kaaskoek

akkreditasie
Yskastert is egte somerse boerekos en hierdie kaaskoek is eintlik maar net ’n yskastert met ’n aandrok aan.

Maak dit tot twee dae voor jou ete en bêre in die yskas. Sit die koek teen kamertemperatuur voor.

Kors

10 mini-karamelrolkoekies

Vulsel

300 g witsjokolade, gekap

250 ml room

3 x 230 g bakkies geroomde maaskaas

5 ml vanieljegeursel

60 ml suurlemoensap

15 ml gelatien

60 ml koue water

Soutkaramel

1 x 390 g blik karamelkondensmelk

3 ml seesout

250 ml room

Gekaramelliseerde springmielies en grof gekapte geroosterde haselneute om bo-oor te sprinkel (opsioneel)

Voer ’n gesmeerde 24 cm-losboomkoekpan met kleefplastiek uit en spuit liggies aan die binnekant met kleefwerende kossproei. Sny elke rolkoekie in vyf ewe dik skyfies.

Pak die skyfies styf teen mekaar op die boom en teen die kante van die uitgevoerde koek pan. Druk dit goed teen die kante vas sodat dit vassit. Hou eenkant.

Smelt die sjokolade en room oor lae hitte (of teen 30% krag in die mikrogolf) tot glad. Laat effens afkoel en klits die maaskaas, vanieljegeursel en suurlemoensap by. Sprinkel die gelatien oor die koue water en laat staan vir vyf minute om te spons.

Smelt oor kookwater of in die mikrogolf en voeg by die maaskaasmengsel. Meng deeglik. Giet die vulsel in die uitgevoerde pan, bedek en verkoel vir ten minste vyf uur, maar verkieslik oornag.

Vir die soutkaramel: Terwyl die kaaskoek stol, klits die karamelkondensmelk en seesout saam glad en verkoel. Klits die room styf en vou dit by die karamelkondensmelk in. Bedek en verkoel.

Skep die karamel op die kaaskoek net voor dit voorgesit word, of bedien dit apart daarmee saam. Laat lyk die koek ekstra-feestelik met karamelspringmielies en geroosterde haselneute bo-op. Sit die kaaskoek teen kamertemperatuur voor met moerkoffie.

Lewer 12 porsies.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe. Volg ons op Whatsapp om daaglikse landbounuus op jou selfoon te ontvang.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.53
+0.1%
Rand - Pond
21.52
+0.3%
Rand - Euro
18.46
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot