AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Hilux GR-S kry meer ‘houding’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hilux GR-S. Foto: Verskaf
Die Hilux GR-S. Foto: Verskaf
Verlede jaar het Toyota vir baie Hilux-geesdriftiges gegee wat hul nog altyd begeer: die GR-S.

Dit is ’n dubbelkajuitbakkie met ’n viersilinderenjin wat sessilinderkrag opwek. Kortom, ’n Hilux 2.8-dubbelkajuit wat 165 kW en 550 Nm pleks van 150 kW en 500 Nm lewer. En aansienlik beter hantering op grondpaaie danksy beter kronkelvere en gevorderde skokbrekers.

Hoewel die Hilux GR-S slegs ’n paar maande op die mark is, spog ons krieket- en vleismarkaartsvyand, Australië, met ’n soortgelyke model wat nog aantrekliker is. As jy ’n krieket- en Toyota-aanhanger is, moet liefs nie verder lees nie, want die Australiese GR-S gaan jou Hilux-jaloesie laat opvlam.

Voorkoms is altyd ’n saak van voorkeur, maar die huidige Hilux-sierrooster is nie die aansienlikste neusontwerp wat al ooit op ’n Toyota-bakkie was nie. En nou kom ons Australiese vriende in die prentjie. Want hul 2023-modeljaar Hilux GR-S het ’n ander neusontwerp – en dit is nie al nie.

Die Australiese Hilux GR-S se wielboë is groter en breër as die weergawe wat jy by jou plaaslike handelaar kan bestel. Hoekom? Omdat die Australiese mark breër wielsporing wou hê vir beter hoësnelheidstabiliteit. Veral op sinkplaatpaaie en duinroetes, iets waarvan Australië, net soos Suid-Afrika, ’n oorvloed het.

Kan hierdie opknappings na Suid-Afrika toe kom?

Hoeveel breër staan hierdie 2023 Hilux GR-S op die pad? Die voorste wielsporing is 140 mm meer as ’n standaard-Hilux en op die agteras is daai wiele 155 mm verder uitmekaar. Dit gee die Australiese Hilux GR-S meer houding as enige ander Toyota-dubbelkajuitbakkie.

Soos met alles, is daar ook ’n prys vir die breër wielsporing. Een daarvan is ’n ietwat groter draaisirkel, wat bietjie meer bestuurvaardige verg as jy stad toe pendel vir die besoek aan die groot inkopiesentrum en met jou Hilux GR-S beknopte parkeerplekke moet jag.

Die ander knelpunt met breër wielsporing is verhoogte sywandblootstelling vir bande op rotsagtige 4x4-roetes. Hoe meer jou bande se sywande buitentoe staan, hoe groter is die risiko om ’n sywand te sny teen ’n skerp rotswand wat langs die spoor as ’n hindernis lê en wag.

Mooier voorkoms en meer stabiliteit, maar wat anders kry die Aussies met hul GR-S, wat nie op die plaaslike weergawe beskikbaar is nie? Skyfremme op die agteras, wat ’n redelik beduidende verbetering is op die plaaslike Hilux GR-S se trommels. Daar is ook fris agterste herwinningspunte op die Australiese Hilux GR-S, wat baie nuttig te pas kom wanneer jy minder vaardige 4x4-bakkies uit die moeilikheid moet sleep.

Voel jy in sak en as oor jou plaaslike Hilux GR-S-bestelling omdat die Aussies ons in die krieket vermorsel en nou boonop ’n beter weergawe van Toyota se beste bakkie kry? Jy hoef nie. Hierdie knap weergawe van Toyota se Hilux GR-S bereik eers later vanjaar die Australiese mark. Dit beteken dat ’n dienooreenkomstige opgradering van die plaaslike Hilux GR-S terselfdertyd kan gebeur.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.75
+0.5%
Rand - Pond
23.53
+0.6%
Rand - Euro
20.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,007.97
-0.2%
Palladium
1,346.11
-1.1%
Goud
1,963.29
-0.1%
Silwer
24.32
+0.2%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,617
-0.1%
Alle aandele
76,979
-0.1%
Hulpbronne 10
68,445
-1.1%
Industriële 25
102,945
-0.5%
Finansiële 15
15,900
+2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot