AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Isuzu Arctic Trucks AT35 is die taaiste D-Max tot dusver

akkreditasie
Die Isuzu Arctic Trucks AT35-bakkie is nou beskikbaar. FOTO: VERSKAF
Die Isuzu Arctic Trucks AT35-bakkie is nou beskikbaar. FOTO: VERSKAF
Die Isuzu Arctic Trucks AT35 is die eksklusiewe nuwe vlagskipmodel van Isuzu wat gemik is op ywerige veldvoertuiggeesdriftiges, professionele persone wat na ontoeganklike plekke moet reis en stadsbewoners wat 'n sterk stelling wil maak.
PROMOSIE

Die Isuzu Arctic Trucks AT35-bakkie is nou beskikbaar deur Isuzu-handelaars op 'n eksklusiewe bestelbasis, met 'n geprojekteerde 50 eenhede wat jaarliks in Port Elizabeth gebou sal word.

Isuzu Motors Suid-Afrika se fabriek is die eerste en tans die enigste Isuzu Motors-fasiliteit wêreldwyd wat Arctic Trucks International se goedkeuringstempel ontvang het om 'n Arctic Truck-produksiemodel te bou.

Die Isuzu Arctic Trucks AT35 word in IMSA se Struandale-fabriek gebou, saam met gewone D-MAX-bakkies.

Die omskakeling word uitgevoer deur 'n span hoogs ervare Isuzu-gereedskapvervaardigers wat hul noukeurige vaardighede gebruik om groter wielputte en -boë te skep om die groter bande en sterker suspensie te akkommodeer.

Die Isuzu Arctic AT35 is gebaseer op die D-MAX 3.0 LX-dubbelkajuit, ‘n outomatiese 4X4-voertuig, en neem Isuzu D-MAX se legendariese taaiheid en veldryvermoëns na 'n nuwe vlak met die passing van ‘n Fox Performance-suspensie en dempers, wat die voertuig onoortreflike veldryvermoë gee.

Die Isuzu Arctic Trucks AT35-bakkie is nou beskikb
Die Isuzu Arctic Trucks AT35-bakkie is nou beskikbaar. FOTO: VERSKAF
Die Isuzu Arctic Trucks AT35-bakkie is nou beskikb
Die Isuzu Arctic Trucks AT35-bakkie is nou beskikbaar. FOTO: VERSKAF

Die Isuzu Arctic Trucks AT35 bied uitstekende prestasies op die pad en in die veld, met die vermoë om tegniese en sagte terrein te deurkruis met minimale grond- of voertuigimpak.

Die binneruim is dieselfde as die standaard D-MAX en dit spog met Isuzu se bekende tussenverkoelde 3 liter-turbodieselenjin en outomatiese 6-spoedratkas.

Die Isuzu Arctic AT35 is beskikbaar as ‘n 3 liter-dubbelkajuitbakkie, 4X4, met outomatiese 6-spoedratkas, teen 'n aanbevole verkoopprys van R 785 000.00 (BTW ingesluit).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot