AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3077
-8,00
SOYA
19 Okt
-
7169
-36,00
SUNS
19 Okt
-
10630
27,00
WEAT
19 Okt
-
5800
0,00
WMAZ
19 Okt
-
3188
-12,00
YMAZ
19 Okt
-
3345
-11,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Isuzu se nuwe MU-X soek Fortuner-verkope

akkreditasie
Isuzu se nuwe MU-X. Foto: Verskaf
Isuzu se nuwe MU-X. Foto: Verskaf
Isuzu se jongste veldwa is ’n groot verbetering met ’n doelgerigte ontwerp en sterker enjin.

Sedert Isuzu die MU-X in 2018 plaaslik bekend gestel het, was verkope nog nooit waffers nie. Toyota oorheers die mark vir geharde veldvoertuie met sewe sitplekke. In ’n gewone maand verkoop Isuzu slegs een MU-X vir elke 20 Fortuners wat van die hand gesit word.

Nou lyk dit asof Isuzu ’n ernstiger teenstander vir Fortuner in die pad gaan stoot om sy agterstand met verkope in Suid-Afrika te vernou.

Ná ’n vervaardigingsiklus van agt jaar het Isuzu uiteindelik sy plaasvervanger vir die huidige MU-X aan die mark gewys. Diegene wat vertroud is met Isuzu se skugter ontwerp, sal die nuwe MU-X se voorkoms dalk te gewaag vind, maar Isuzu wou sterker ooreenkomste skep tussen sy D-Max-bakkie en hierdie veldwa, wat op dieselfde onderstel gebou word.

In geheel is die nuwe MU-X 25 mm langer, 10 mm breër en die daklyn is 35 mm hoër.

Isuzu kan met die binneruim van die nuwe MX-U ’n noemenswaardige voordeel bo die Fortuner bewerkstellig. Isuzu kies om nie klein opslaansitplekke te gebruik vir MU-X se heel agterste passasiers nie. Daar is twee volgrootte sitplekke, met volledige verstelbaarheid. Die gemak van hierdie derde ry sitplekke vir volwasse passasiers, veral oor lang afstande, kan ’n besluitpunt word vir kopers.

Huidige MU-X-eienaars sal jaloers wees op van die nuwe voertuig se verbeterings. Daar is nou meer pakplek tussen die voorste sitplekke, danksy ’n elektroniese parkeerrem. Die laairuimte se deur het ook afstand-kragbeheer.

Benewens die baie meer avontuurlustige ontwerp beskik hierdie nuwe Isuzu ook oor ’n stel indrukwekkende tegniese eienskappe. Waar die huidige MU-X slegs 130 kW en 380 Nm uit Isuzu se beproefde 3 liter-turbodieselenjin opwek, verhoog die nuwe model dit tot 140 kW en 450 Nm.

Die grootste kwelvraag is of Isuzu uiteindelik sy knap 1,9 liter-dieselenjin Suid-Afrika toe gaan bring, wanneer die nuwe MU-X hier beskikbaar word.

Sonder die 1,9 liter-dieselenjin en ’n intreevlak-MU-X sal Isuzu waarskynlik steeds sukkel om sy veldwa in Suid-Afrika tot sy reg te laat kom. Met kraglewering van 110 kW en 350 Nm wringkrag is die Isuzu 1,9 liter-diesel dalk slegs 50 Nm swakker as Toyota se groter 2,4 liter-enjin.

Met 235 mm grondvryehoogte, ’n agteras-ewenaarslot en wielgroottes wat wissel van 17 duim tot 20 duim hoort Isuzu se nuwe MU-X ook heel bekwaam te wees as ’n ernstige veldryvoertuig.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,782.39
+1.0%
Silwer
23.71
+2.3%
Palladium
2,099.50
+3.8%
Platinum
1,056.88
+1.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.3%
Hulpbronne 10
64,002
+0.9%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons wees maats
Baie toegewyd. Mense mens. Lief vir natuur en avonture daarin. Lief vir motorfietsry en hengel. Lief vir diere. Gelowige wat lewendige verhouding het met Vader en Jesus en...
Vrede,vreugde en liefde. Het genoeg chaos met my kids so wil lekker rustig kuier met goeie geselskap
Ek is al deur baie in my lewe en het al baie seer gekry, maar ek het die beste lewens lesse daardeur geleer en net sterker op gestaan. Ek het 'n sterk persoonlikheid en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot