AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9659,8
16,80
CORN
06 Jun
-
4607
-20,00
SOYA
06 Jun
-
8170
-37,00
SUNS
06 Jun
-
8554,8
208,80
WEAT
06 Jun
-
6635
64,00
WMAZ
06 Jun
-
3728,8
-5,20
YMAZ
06 Jun
-
3832
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Koolstofbelasting ook op bakkies

Die Tesourie het ‘n versoek geweier vir die kwytskelding van dubbelbak- en kleiner bakkies van die nuwe koolstofbelasting wat op 1 September inskop.

Die Tesourie het ‘n versoek geweier vir die kwytskelding van dubbelbak- en kleiner bakkies van die nuwe koolstofbelasting wat op 1 September inskop.


Luidens ‘n berig op Engineering News Daily word verwag dat dié belasting die pryse van nuwe voertuie met sowat 2,5% sal verhoog.


Die voertuigbedryf en die Tesourie het die afgelope tyd koppe gestamp oor die toepassing van dié belasting op veral kleiner bakkies, want volgens die bedryf is geen statistiek beskikbaar vir die vrystelling van koolsuurgas deur ligte kommersiële voertuie nie. Die bedryf meen die belasting moet slegs op die passasiersvoertuigmark van toepassing wees.


Intussen het die SA Landboumasjinerie-assosiasie (SAAMA) aan Landbou.com bevestig dat dié belasting nie op landbouvoertuie soos trekkers en vragmotors van toepassing sal wees nie. “Ons het met die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) geskakel, en hulle het bevestig dat die belasting net op passasiersvoertuie ingestel gaan word,” sê mnr. Leon Pretorius, die voorsitter van die SAAMA.


Statistiek vir alle voertuie beskikbaar

“Dit was nog altyd die voorneme dat die definisie van passasiersvoertuie, dubbelbak en klein bakkies sou insluit, aangesien hulle gereeld as passasiersvoertuie gebruik word,” sê die Tesourie.


“Aangesien die meeste enkelbak-bakkies en hul dubbelbak eweknieë dieselfde enjingroottes het, behoort die twee kategorieë dieselfde hanteer te word rakende die toepassing van die belasting. Teen dié agtergrond kan die versoek van die bedryf om dubbelbak- en klein bakkies van die belasting vry te stel, nie aanvaar word nie,” verduidelik die Tesourie.


Rede vir die belasting

Volgens die Tesourie word die belasting ingestel om die gebruik van voertuie met hoë koolstofvrystelling te ontmoedig. Die belasting behoort die gebruik van kleiner voertuie met laer vrystelling te bevoordeel.


Die belasting sal na verwagting in die 2010/’11 boekjaar R450 miljoen vir die staat inwin. Voertuie wat minder as 120g/km koolstof vrystel sal nie belas word nie. Motors en bakkies wat meer as dit vrystel sal R75g/km wat dit ekstra vrystel belas word.


Dít kan die prys van ‘n klein motor met R1 500 opstoot, terwyl dit die prys van ‘n V8-viertrekvoertuig met tot R19 000 kan verhoog.


Die belasting behoort op die prysstaat van die voertuighandelaar te verskyn en ‘n deel daarvan sal na verwagting by die voertuig se prys ingesluit word.


4 Augustus 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.21
+0.3%
Rand - Pond
23.87
+0.4%
Rand - Euro
20.54
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.20
+0.7%
Palladium
1,413.68
+0.5%
Goud
1,963.08
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Glimlag en voed jou Siel.
As jy nog opgewonde is oor die lewe, aktief is en lief is vir jouself, moet ons ontmoet. Ek is afgetree maar doen nog kontrak werk. Ek is redelik aktief. Ry gereeld fiets. Stel...
Kom ons kyk.....
Ek is n baie liefdevolle mens wat hou van lag, en die lewe geniet. Baie lief vir reis, kosmaak, diere en kinders.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot