
Die duurste bul (FCK 13-066, bo) is teen R65 000 aan mnr. Guy Rensburg van Komga verkoop. Beefmasterbulle het gemiddeld R38 200 stuk behaal en Droughtmasterbulle gemiddeld R29 583 stuk. Die afslaer was mnr. André van Zyl en die veiling is deur OVK/CMW aangebied. Foto's: Gavin Isted
Van links is mnre. Guy Rensburg, Dries de Klerk, verkoper, Pat Bailey, koper van die naasduurste bul teen R61 000, André van Zyl, afslaer, en Samuel Pieterse van CMW.