
Die duurste bul (DN 18-64, foto) is teen R85 000 aan mnre. Jambert en James Reeder, Cheviot-trust, Rhodes verkoop.
Mnr. Tjokkie Nel het goeie teelmateriaal uit sy Simmentaler-stoetery Skilderkrans op sy produksiveiling op Barkly-Oos aangbied.
Bulle het gemiddeld R30 454 behaal. BKB het die veiling aangebied en was die afslaer. Foto: Gavin Isted