AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Bielie van ’n Bonsmara-veiling

akkreditasie
Die bul HDT 15-0040, wat vir R500 000 op Hartebeestloop Bonsmaras se produksieveiling op Stampriet, Namibië, verkoop is. Foto: Verskaf
Die bul HDT 15-0040, wat vir R500 000 op Hartebeestloop Bonsmaras se produksieveiling op Stampriet, Namibië, verkoop is. Foto: Verskaf
’n Bielie van ’n Bonsmara-veiling – dis hoe dr. Joggie en mev. Eugenie Briedenhann se onlangse produksieveiling op Stampriet in Namibië bestempel kan word.

Die hoogste prys wat behaal is, was R500 000 en die gemiddelde bulprys was R96 000.

Slegs bulle is verkoop weens die erge droogte wat steeds in dele van Namibië ondervind word. Mnr. Dawie Moller van Komaweer Bonsmaras by Gobabis het die hoogste prys van R500 000 vir die poenskopbul HDT 15-0040 betaal. Mnr. Edward Hansen van EMOK Bonsmaras by Hochfeld het R350 000 vir die bul HART 16-0248 betaal.

Me. Thelma von Schauroth van Springputz Bonsmaras by Karasburg het R165 000 vir die bul HART 16-228 betaal. Mnr. Nick Serfontein van Sernick Bonsmaras by Edenville in Suid-Afrika het R150 000 vir die bul HART 16-0003 betaal, en mnr. Streicher Coetzee van Hochfeldstreek Bonsmaras by Hochfeld het ook R150 000 betaal vir ’n bul, HART 1600081.

Die afslaer was mnr. Deon Klopper. Die veiling is gehou deur Agra, wat sedert die eerste veiling in 2007 betrokke is.’n Boeredag is ook op die plaas gehou, wat deur 600 mense bygewoon is.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lawman
Wil vriende maak, mense ontmoet. Ek hoor ek is aantreklik, slim en interreasnt. Ek dink ek is goeie geselskap. , nooit vervelig nie. Ek is brutaal eerlik en verwag dieselfde.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot