AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

SA Vleismerino: Beste gemiddelde prys op veiling behaal

akkreditasie
Van links is mnre. Faan Greyling, Gert Jordaan, afslaer, me. Ibeth van Niekerk, mnre. Pietman Lande, Jan van der Walt van BKB Jamestown en Theuns Botha van BKB Ermelo.
Van links is mnre. Faan Greyling, Gert Jordaan, afslaer, me. Ibeth van Niekerk, mnre. Pietman Lande, Jan van der Walt van BKB Jamestown en Theuns Botha van BKB Ermelo.
Die beste gemiddelde prys in die geskiedenis op ’n veiling van SA Vleismerino’s is op die 65ste nasionale veiling van die SA Vleismerinotelersgenootskap in Bloemfontein behaal.

Altesame 59 ramme is teen gemiddeld R27 593 verkoop. Die duurste ram, 9049GZ, van mnr. Faan Greyling van Dordrecht is teen R105 000 aan me. Ibeth en mnr. Wessel van Niekerk van Kriel verkoop.

Altesame 27 stoetooie is teen gemiddeld R8 648 verkoop.

Die duurste ooi, 0105VAG, ‘n dragtige ooi van mnr. Van Aardt Greyling van Lady Grey, is teen R19 000 aan mnr. Francois Rossouw van Tarkastad verkoop.

BKB Louwid van Kroonstad het die veiling aangebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.32
+0.8%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,777.01
+0.5%
Silwer
22.36
+0.5%
Palladium
1,875.50
-0.1%
Platinum
1,002.00
+0.2%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,346
-0.3%
Alle aandele
74,473
-0.3%
Hulpbronne 10
73,712
-1.4%
Industriële 25
91,403
-0.1%
Finansiële 15
15,732
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot