AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Boerbokke op pad na Thailand

akkreditasie
Die duurste ram op die nasionale Boerbokveiling in Bloemfontein. Van links is mnr. Haraldo Smith, bestuurder van die Karstengroep se bokkudde, me. Michelle Kruger, rasdirekteur van die SA Boerboktelersgenootskap en mnr. Gerrie Ferreira van Karoo Lewende Hawe wat die ram na die koper se Sarbo-Boerbokstoetery in Thailand gaan uitvoer. Kruger is op die genootskap se jaarvergadering in Bloemfontein as die persoonlikheid van die jaar aangewys vir haar bydrae tot die Boerbokbedryf. Foto: Johan Norval
Die duurste ram op die nasionale Boerbokveiling in Bloemfontein. Van links is mnr. Haraldo Smith, bestuurder van die Karstengroep se bokkudde, me. Michelle Kruger, rasdirekteur van die SA Boerboktelersgenootskap en mnr. Gerrie Ferreira van Karoo Lewende Hawe wat die ram na die koper se Sarbo-Boerbokstoetery in Thailand gaan uitvoer. Kruger is op die genootskap se jaarvergadering in Bloemfontein as die persoonlikheid van die jaar aangewys vir haar bydrae tot die Boerbokbedryf. Foto: Johan Norval
Die neiging van rekordhoë pryse wat die afgelope jaar in die Boerbokbedryf voorgekom het, het hom nie op die nasionale veiling van die SA Boerboktelersgenootskap in Bloemfontein herhaal nie, ten spyte van die aanbod van diere van uitstekende gehalte van verskeie toonaangewende telers.

Die hoogste prys vir ’n ram was R85 000, die eiendom van Newgro-boerdery van die Karstengroep van Kanoneiland. Die koper is mnr. Rod Gardner, ’n Nieu-Seelander wat boerderybelange in Thailand het. Die naasduurste ram was R80 000 wat vir ’n Boerbok van mnr. Johan Strauss van die Rietkuil-stoetery by Philippolis betaal is. Die koper is mnr. Joubert Horn van Van Zylsrus. ’n Ram van mnr. Lukas Burger se Kleinbegin-trust is vir R65 000 aan mnr. Kala Faheem van Gaborone, Botswana, verkoop.  Slegs 44 ramme van die aanbod van 49 is verkoop. Die omset van R1,1 miljoen beteken ’n gemiddelde prys van R25 000.

Volgens mnr. Gerrie Ferreira van Karoo Lewende Hawe van Oudtshoorn het hy vyf ramme vir Gardner aangekoop. Gardner se stoetery is met behulp van die genootskap in Suid-Afrika geregistreer en sy eerste ooie is reeds na Thailand uitgevoer. “Gardner is in sy skik met die diens van die genootskap en dat hy as boorling van Kiwiland soos ’n Springbok in Suid-Afrika behandel word,” sê Ferreira.

Die duurste ooi was een van die Nico Botha-Boerbokstoetery van Britstown wat vir R82 000 aan André Kock en Seun verkoop is.

BKB het die veiling aangebied en mnr. Danie Strauss was die afslaer. – Johan Norval

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot