
By die duurste ram is, van links, mnre. Johan en Albert van Rijswijk (kopers) van Burgersdorp, Gert Jordaan, afslaer, Willie en Herman Henning (verkopers) en Jan-Harm van der Walt van BKB.
Goeie teelmateriaal was op die veiling van die Merino-stoetery Kesieberg naby Burgersdorp te koop.
Die duurste ram is teen R12 000 verkoop, terwyl ramme gemiddeld R7 466 behaal het. BKB Sentraal het die veiling aangebied.