Johan Fourie (eienaar), Gerbrandt Rademan, (koper van duurste ram), Pieter Auckamp (BKB), Appie Maritz (afslaer), Nella Fourie (eienaar), Henry Prins (hanteerder), Manie Fourie (eienaar), Alfred Rademan (koper van duurste ram)
Mnr. Manie en Johan Fourie van Oude Muragie Merino’s se tiende produksieveiling op die plaas Oude Muragie, Heidelberg (Wes-Kaap), het goeie pryse opgelewer.
By die duurste ram wat teen R24 000 verkoop is, is (van links), mnre. Johan Fourie, Gerbrandt Rademan, koper, van Swellendam, Pieter Auckamp van BKB, Appie Maritz, afslaer, me. Nella Fourie, mnre. Henry Prins, hanteerder, Manie Fouie en Alfred Rademan, koper. Ramme het gemiddeld R11 330 behaal. Die veiling is aangebied deur BKB.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.