AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Hoogste gemiddelde prys nóg vir dié ras

akkreditasie
Die Sussexbul Huntersvlei Brutus XV is teen R155 000 op Huntersvlei se 50ste bulveiling verkoop. Foto:  André Pretorius Fotografie
Die Sussexbul Huntersvlei Brutus XV is teen R155 000 op Huntersvlei se 50ste bulveiling verkoop. Foto: André Pretorius Fotografie
Huntersvlei Sussex se 50ste bulveiling naby Viljoenskroon het die beste pryse in die bestaan van dié stoetery opgelewer.

Die Huntersvlei-stoetery vier vanjaar sy 75ste bestaansjaar. Sy eerste produksieveiling is in

1970 aangebied. 

Vanjaar is 18 bulle (twee jaar oud) en 70 kommersiële verse aangebied. Die bulle is uitverkoop teen gemiddeld R72 800 – die hoogste gemiddelde prys vir enige Sussexveiling tot nog toe. Dit is ook die eerste Sussexveiling in die geskiedenis wat aanlyn aangebied is op die SwiftVee-platform.

Van die hoogste pryse sluit in R155 000 vir JRE18-26, R140 000 vir JRE18-20 (Huntersvlei Rex XII), R110 000 vir JRE18-35 (Huntersvlei Brutus III), R80 000 vir JRE18-76 (Huntersvlei Sparkle XXIII) en R75 000 vir JRE18-46 (Huntersvlei Brutus V).

 Dragtige kommersiële verse is teen gemiddeld R17 750 verkoop, terwyl nie-dragtige verse gemiddeld R14 500 behaal het.

Mnr. Enrico Cronjé, bestuurder van die Huntersvleikudde, skryf hierdie sukses toe aan die puik teelmateriaal wat aangebied is, asook die stoetery se ryk geskiedenis. “Dit gaan gepaard met die huidige optimisme en geleenthede wat boere in die veebedryf sien en wat gesorg het vir hierdie uitstekende resultate. 

“Sukses in die stoetbedryf is die resultaat van dekades se toewyding en ek dra graag hierdie veiling op aan my voorganger, wyle mnr. Dallas Phillips, by wie ek die leisels in 2016 oorgeneem het.” 

Die veiling is deur Vleissentraal Bloemfontein aangebied en mnr. Alan Sinclair was die afslaer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot