
By die ram is, van links, mnre. Gary Willows (House of Fibre), Cathcart, Jan van der Walt van BKB en Diederik van Pletzen. Die hanteerder is mnr. Jackson Mayekeso
Die Van Pletzen-gesin het 16 puik ramme op hul produksieveiling aangebied.
Ramme het gemiddeld R10 300 behaal. Die duurste ram is teen R16 000 aan van Swartberg verkoop.BKB het die veiling aangebied en die aflsaer was Foto: Gavin Isted