AFGRI
BEAN
17 Jan
-
7800
20,00
CORN
17 Jan
-
3664,8
22,80
SOYA
17 Jan
-
7875
-52,00
SUNS
17 Jan
-
8980
48,00
WEAT
17 Jan
-
5898
55,00
WMAZ
17 Jan
-
3595
35,00
YMAZ
17 Jan
-
3720
38,00
AMT
Beeste A2/3
07 Jan
-
55,55
-1,06
Beeste AB2/3
07 Jan
-
53,84
-0,97
Beeste B2/3
07 Jan
-
51,83
-1,13
Beeste C2/3
07 Jan
-
47,03
0,97
Bevrore Hoender
07 Jan
-
29,37
0,87
Bokkies (onder 30 kg)
07 Jan
-
60,79
-1,75
Bokooie
07 Jan
-
44,43
0,22
Groot (meer as 40 kg)
07 Jan
-
42,4
-6,15
Hoender (IQF)
07 Jan
-
27,73
1,73
Medium (30-40kg)
07 Jan
-
54,52
2,25
Pork Average
07 Jan
-
28,77
0,80
Poultry Average
07 Jan
-
29,2
1,37
Skaap A2/3
07 Jan
-
82,4
-1,11
Skaap AB2/3
07 Jan
-
75,3
-0,89
Skaap B2/3
07 Jan
-
73,05
-1,17
Skaap C2/3
07 Jan
-
68,32
-0,93
Speenkalf
07 Jan
-
40,26
-0,09
Spekvarke
07 Jan
-
29,08
1,15
Stoorlammers
07 Jan
-
40,88
0,22
Varkwors
07 Jan
-
22,76
0,18
Vars Hoender
07 Jan
-
30,5
1,50
Vleisvarke
07 Jan
-
28,73
0,77
Wol (skoon)
07 Jan
-
175,36
3,01

Moorreesburg / Angus / R140 000

akkreditasie
Die duurste Angusbul (DE17-02, foto) is vir R140 000 aan mnr. Andrew Masterson van Humansdorp verkoop. Die verkoper is mnr. Jannie Kotzé van Moorreesburg. Van links is me. Colette Masterson, Kotzé, mnr. Andrew Masterson, mnr. Carl Malherbe, afslaer, en mnr. Hendrik Williams.
Die duurste Angusbul (DE17-02, foto) is vir R140 000 aan mnr. Andrew Masterson van Humansdorp verkoop. Die verkoper is mnr. Jannie Kotzé van Moorreesburg. Van links is me. Colette Masterson, Kotzé, mnr. Andrew Masterson, mnr. Carl Malherbe, afslaer, en mnr. Hendrik Williams.
Die Wes- en Suid-Kaapse Angusklub se jaarlikse promosieveiling op Moorreesburg het puik pryse opgelewer.

Die aanbod het bestaan uit 23 bulle en 45 geregistreerde vroulike diere, asook kommersiële vroulike diere. Swart bulle het gemiddeld R60 727 behaal. Die duurste rooi bul (BA19-15) is vir R80 000 aan mnr. Jacques Bester van Moorreesburg verkoop. Die verkoper is mnr. Theo Smit van Moorreesburg. Rooi bulle het gemiddeld R49 000 behaal. Geregistreerde, swart vroulike diere is teen gemiddeld R23 333 verkoop, terwyl geregistreerde, rooi vroulike diere gemiddeld R19 875 behaal het. BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.

 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.38
-0.0%
Rand - Pond
20.98
+0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,819.25
+0.1%
Silwer
23.03
+0.3%
Palladium
1,876.50
-0.4%
Platinum
976.34
+0.2%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,889
+0.6%
Alle aandele
75,594
+0.6%
Hulpbronne 10
74,696
+0.4%
Industriële 25
95,569
+1.3%
Finansiële 15
15,498
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Begin iets nuuts
Ek is n introvert as jy my nie Ken nie en word n extrovert as jy my Ken. Raak stil op tye en maak geraas en hou dinge aan die gang. Hou van see en swembad en buite lewe. Mal oor...
Lief vir die lewe.
Ek hou van mense, en kom oor die weg met almal. Hou van eerlikheid te alle tye seker nie te veel gevra nie.😉
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot