AFGRI
BEAN
28 Nov
-
9156
14,00
CORN
28 Nov
-
4471,2
-39,80
SOYA
28 Nov
-
8830
66,00
SUNS
28 Nov
-
10850
-158,00
WEAT
28 Nov
-
6690
-4,00
WMAZ
28 Nov
-
5324
-21,00
YMAZ
28 Nov
-
5117
-9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Namibiese Bonsmaras behaal toppryse

akkreditasie
Die hoogste prys op die jaarlikse produksieveiling van Hartebeestloop Bonsmaras van dr. Joggie Briedenhann van Stampriet in Namibië was R550 000 vir hierdie bul, HART 17-0276. Die kopers was mnre. Nick Serfontein (Sernick Bonsmaras) en Richard Theron (RIMA Bonsmaras). Foto: Eugenie Briedenhann
Die hoogste prys op die jaarlikse produksieveiling van Hartebeestloop Bonsmaras van dr. Joggie Briedenhann van Stampriet in Namibië was R550 000 vir hierdie bul, HART 17-0276. Die kopers was mnre. Nick Serfontein (Sernick Bonsmaras) en Richard Theron (RIMA Bonsmaras). Foto: Eugenie Briedenhann
’n Besonder goeie gemiddelde prys van R141 000 is vir Bonsmarabulle betaal op die jaarlikse produksieveiling van dr. Joggie Briedenhann van die Bonsmarastoetery Hartebeestloop wat onlangs by Stampriet in Namibië gehou is.

Sy vorige hoogste gemiddelde bulprys was R122 000, wat in 2012 behaal is. Hy sê R141 000 is moontlik die hoogste gemiddelde prys op ’n produksieveiling ooit in Suider-Afrika.

Die hoogste prys was R550 000 vir die bul HART 17-0276, wat deur mnre. Nick Serfontein (Sernick Bonsmaras, Edenville) en Richard Theron (RIMA Bonsmaras, Namibië) gekoop is. Nog ’n bul, HART 18-0175, is vir R450 000 deur mnr. Edward Hansen (Emok Bonsmaras, Namibië) aangeskaf. Die bul HART 17-0213 is vir R320 000 deur mnre. Bertus en JC Olivier (Pick-A-Dream Bonsmaras, Namibië) gekoop, terwyl HART 17-0231 vir R300 000 aan mnr. Boeram Venter (Disco Bonsmaras, Addo) verkoop is.Altesaam 46 bulle is vir gemiddeld R141 000 verkoop en 241 vroulike diere het van eienaar verwissel. Koeie met kalwers het gemiddeld R25 400 behaal, dragtige koeie gemiddeld R21 000 en dragtige verse gemiddeld 20 708.

Die veiling is deur Agra gehou en mnr. Deon Klopper was die afslaer.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.13
-0.2%
Rand - Pond
20.64
+0.4%
Rand - Euro
17.84
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,748.11
-0.6%
Silwer
21.15
-1.4%
Palladium
1,842.50
-0.8%
Platinum
990.00
+0.6%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Teddy beer
Ek is standvastig en absoluut eerlik met Christelikke waardes, redelik stil en introvert maar kan maklik deel wees van geselskap
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot