AFGRI
BEAN
19 Aug
-
9040
0,00
CORN
19 Aug
-
4134
123,00
SOYA
19 Aug
-
9085
198,00
SUNS
19 Aug
-
10660
0,00
WEAT
19 Aug
-
6830
0,00
WMAZ
19 Aug
-
4379
70,00
YMAZ
19 Aug
-
4385
77,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Omset van meer as R1,4m. behaal

akkreditasie
Die Rooi Angusbul van mnr. Seymour Curry (regs) van Joyces Angus-stoetery, Blouberg by Kaapstad, het die hoogste prys van R70 000 behaal op vanjaar se Pionier Angusveiling. Links is mnr. Wikus Taljaard namens die koper, CRV Xseed van Bloemfontein, en die hanteerder is mnr. Basie Erasmus. Foto: Johan Coetsee
Die Rooi Angusbul van mnr. Seymour Curry (regs) van Joyces Angus-stoetery, Blouberg by Kaapstad, het die hoogste prys van R70 000 behaal op vanjaar se Pionier Angusveiling. Links is mnr. Wikus Taljaard namens die koper, CRV Xseed van Bloemfontein, en die hanteerder is mnr. Basie Erasmus. Foto: Johan Coetsee
’n Totale omset van R1 438 450 is op vanjaar se Pioniers Angusveiling op die plaas Blaauwberg van mnr. Seymour Currie, eienaar van die Angus-stoetery Joyces, behaal.

Hy en mnr. Klasie Loubser van die Holvlei-stoetery, Vredenburg, het altesame 83 Angusdiere te koop aangebied, waarvan 69 verkoop is.

Die hoogste prys van R70 000 is deur CRV Xseed van Bloemfontein betaal vir ’n Rooi Angusbul van Joyces-stoetery. Die hoogste prys vir ’n Swart Angusbul van Joyces-stoetery was R67 500, wat deur J.H. Blanckenberg Bpk. van die Klipheuwelplaas by Durbanville betaal is.

Die vroulike dier wat die hoogste prys behaal het, was 'n swart Anguskoei van Joyces wat teen R36 000 aan South Africa Timber Marketing van Dorpspruit in KwaZulu-Natal verkoop is. Die rooi-Anguskoei wat die hoogste prys van R35 000 behaal het, is ook deur SA Timber Marketing gekoop, en die verkoper was ook Joyces-stoetery.

Die omset vir ses (van 10 aangebied) Swart Angusbulle wat verkoop is, was R229 500 met ’n gemiddelde prys van R38 250, vir ses (van nege) Rooi Angusbulle R275 000 met ’n gemiddeld van R45 833, vir ses (van nege) Swart Anguskoeie R130 000 met ’n gemiddeld van R21 666, en vir een (van twee) Rooi Anguskoei wat verkoop is, R35 000.

Die veiling is deur BKB aangebied.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.93
-0.4%
Rand - Pond
20.18
-0.3%
Rand - Euro
17.07
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,754.45
-0.3%
Silwer
19.36
-0.9%
Palladium
2,145.50
-0.6%
Platinum
907.50
-0.7%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Liefdevol
Ek is 46 en weduwee. Wil graag nuwe vriende ontmoet op die hoop vir nuwe liefde. Ek is onafhanklik. Ek is lief vir my familie en diere. Ek hou baie van lag. Ek is baie sagte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot